Description
260mm x 110mm x 120mm
Waterdigte voering aan binnekant hou sakkie ferm en keer teen waterskade.
Gemaklike handvatsel aan kant.
Beste gehalte beesleer word gebruik.
Jy kan ñ naam oplaat graveer om jou sakkie spesiaal en uniek te maak.
Groot genoeg vir alles wat ñ man nodig het.
Stylvol en duursaam teen ñ bekostigbare prys.
(kan vir man of vrou gebruik word)
Goeie geskenk idee!
Reviews
There are no reviews yet.